Aanlyn hulpmiddels
Om toegang te kry na die aanlyn hulpmiddels (werkkaarte, memorandums en video verduidelikings) moet jy registreer op die webwerf, en ‘n spesifieke subskrubsie koop.
Nadat jy die subskubsie in die “shop” gekoop het, kan jy die onderste skakels gebruik om te navigeer na onderskeie grade en hulpmiddels.
Graad 4, Kwartaal 1
Les 1: Getalle kleiner as 1000
Les 2: Heelgetalle kleiner as 10 000 en Getallesinne
Les 3: Afronding en optelling
Les 4: Afronding en aftrekking
Les 5: Vaslegging ven optel en aftrek
Les 6: Vasleggingstoets
6 Onderwerpe
Graad 5, Kwartaal 1
Les 1: Getalle kleiner as 10 000
Les 2: Getalle kleiner as 1 000 000
Les 3: Afronding en optelling (getalle kleiner as 10 000)
Les 4: Aftrekking (getalle kleiner as 10 000)
Les 5: Vaslegging optel en aftrek (getalle kleiner as 1 000 000)
Les 6: Vasleggingstoets
6 Onderwerpe
Wat kan jy verwag van die aanlyn hulpmiddels vir elke graad?
Verskillende lesse met verskillende onderwerpe – soos hierbo aangedui.
-
- ‘n Werkkaart
- ‘n Memo vir die werkkaart wat al die antwoorde verskaf.
- En ‘n video wat stap-vir-stap verduidelik hoe om elke som te doen en by die antwoord uit te kom
Voorbeeld: Graad 4, Kwartaal Les 1: Getalle kleiner as 1000
Die werkkaart fokus op:
- Waarde, plekwaarde
- Ontbinding van getalle
- Vergelyk en rangskik getalle
- Afronding tot die naaste 10
- Afronding tot die naaste 100
- Ewe en onewe getalle.
Klik op die skakels (voorbeeld) om die werkkaart en memorandum af te laai.
- Werkkaart: Getalle kleiner as 1 000
- Memorandum
Gereed om te begin?
Navigeer na die “Shop” bladsy, en koop die onderskeie subskripsie waarin jy belangstel.
Maak seker jy skep ‘n “account” tydens jou registrasie en betaling.
Jy sal ‘n epos ontvang na jou suksesvolle betaling en registrasie.
Navigeer nou terug na Box ‘n Dice site, en teken aan.
Nadat jy aangeteken het, navigeer dan na die bladsye waarvoor jy registreer het deur die “buttons” op hierdie bladsy te rebuik.