Description
Die boek stel ouers in staat om van vroeg af en te midde van ‘n druk lewe alledaagse geleenthede om hulle te gebruik om hul kleingoed gemaklik in die wereld van wiskunde in te lei. En dit verg geen spesiale kennis of opleiding van ouers nie; net ‘n positiewe instelling en ‘n opskerping van hulle interaksie met hul kleingoed om hulle al spelenderwys vertroud te maak met wiskundebegrippe.

